Die verandering van die samestelling en konsentrasie van die grootste maatskappye in die wêreld
RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio
Categories:
Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor die verandering van die samestelling en konsentrasie van die grootste maatskappye in die wêreld.
